Thursday, March 30, 2006

 

My University:

Wel my dag het uiteindelik aangebreek ek dog ek sal jul bietjie vertel van my Universiteit . As jy op die kaart kyk sal jy sien dit is so 2 ure noord van London in die engelse middle lande

Loughborough University het ‘n personeel van sowat 3,000 mense en so ongeveer 12,000 studente dit als op ‘n indrukwekende 410 acre .- Dit is een van die grootste universiteite in die UK.

Well ons almal wil altyd spog maar kyk na die pas afgelope Commonwealth games in Melbourne Australia op die sesde dag was die medalje table as volg. Aan die einde van die spele het my universiteit 30 medaljes in total verower teen Suid Afrika se 33.


G

S

B

Australia

50

45

39

England

20

24

19

India

14

8

4

Scotland

8

5

7

Canada

10

20

16

Loughborough University

8

9

3

SouthAfrica

8

4

9

Jamaica

4

2

1

Malaysia

3

3

4

New Zealand

2

4

10

Nigeria

2

3

2

As jy na die Alumni kyk dan het vele beroemde hul by my univesiteit gekwalifiseer, Veral in die sake wereld en persone wat op sport gebied presteer .Biede Sir Clive Woodward die afrigter van engelse rugby span wat die wereld beker verower het en die huidige afrigter Meneer Robinson het sport bestuur grade van my Universiteit.

Ek hoop julle kan nou verstaan hoekom ek so trots is en dit as ‘n eer beskou om aanvaar te word by een van die beste Univesiteite met een van die beste besigheids skole in die wereld. Besoek gerus my Universiteit se webpage deur net op my gunsteling skakels te kliek.

Wat behels my voorgenome studies wel hier is wat voor le die volgende 36 maande klaar afgemerk op die almanak

Programme Structure
The Postgraduate Certificate and Diploma programmes are modular in structure and are delivered by means of distance learning. Assessments take place by means of written assignments (one per module) and a work-based project.

The Postgraduate Certificate and Diploma will normally be completed within two years.

The Masters stage is completed by parttime research for a dissertation, usually based on a work-related topic. Candidates for the MSc should successfully complete their dissertation over a period of one year.

Module Titles
Module 1: Business Management Skills
Module 2: Law and Criminology
Module 3: Security and Risk Management
Module 4: Physical Security, Fraud and Information Security
Module 5: Information Technology Security
Module 6: Research Methods (unassessed for those progressing onto the Masters)
Module 7: Postgraduate Certificate or Diploma Project
Module 8: MSc Research Dissertation


Comments: Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?

Web Counters