Monday, March 27, 2006
Well wereld hier is ek , ek het my eie blogger hoekie.
Wat is die doel van my hoekie .
Seker maar " freedom to express my mind."
My mening en wat ek dink van die wereld nie dat ek dit beinvloedswaardig of van enige
intelectuele waarde ag. Miskien humouristies en interesant, miskien depresief.
Major strike 'just the start of pension war'
Dit is nie net julle daar in Suid Africa wat strike, ons het ook ons issues hier op die eiland. Die grootste strike sedert 1926 word beplan vir more,, wonder hoeveel sal dood wees more aand. Of ons julle security guard strike van laas week se skade wat aan gerig is kan ewenaar.