MY mind in AFRIKAANS of enige ander taal that COMES TO MIND
Sunday, April 09, 2006
In die middle van die park kom ek toe af op die klomp, Afrikaans wat jy kan hoor tot onder by die teems besig met regte engelse piekniek . Dit was mos die engelse wat die piekniek ontdek het of nie