Friday, June 23, 2006

 
Navorsing

Dit is nou al 'n geruime tyd dat ek iets wil se oor navorsing en lewe hier op die eiland.

Daar is die gesegde dat die die mees gebruikte woorde in holywood films is " Lets get the hell out of here " dan is die mees gebruikte engelse woorde op hierdie eiland is " Research shows"

Feitlik elke nuusberig , elke koerant berig van die more tot die aand begin met "research shows."

Alles hier op die eiland is statistiek , elke belieds,politieke, bestuur of enige sosiale besluit word geneem op die navorsing wat die statistiek aandui.

Vanoggend begin die nuus op BBC Breakfast Tv met , Navorsing toon dat vandag 23 Junie 2006 die enkle dag van die jaar is wat mense op hul gelukkigste sal wees. (Hoe het hulle dit geweet , tog so waar , want vanaand vlieg ek af van hierdie eiland , en dit is 'n vreeslike gelukkige gedagte om vir 3 weke nie hier te wees nie )

Nou wat word nagevors. Elke liewe ding word nagevors.

Nou die anderdag 'n moerse aankondiging; 'n 5 jaar studie toon ondermeer dat moeders meer bang en getress is met geboorte van hul eerste kind dan by die geboorte van hul tweede kind.( Hoe logies)

Kom ons ontleed vandag se koerant

VoorBlad
Vandag se hoofberig in die koerant: Navorsing toon as jy jou sel foon of IPOD vas hou en deur 'n weerlig geslaan word jy dalk noodlottig beseer kan word. Wereld wyd het die weerlig al 3 mense getref met selfone . 3 uit 6 biljoen 'n helse ratio . (Feit is as jy enige metaal voorwerp vashou en die weerlig klits jou is jy in jou kanon in) So gebruik selfone net wanneer die sonskyn.

Bladsy 2
Eerste minister Tony Blair kondig aan dat navorsing toon daar is 'n misdaad probleem op die eiland. (So what)


Bladsy 3
Navorsing gedoen in 15 lande toon dat Muslims en westerlinge verskillend persepsie het oor mekaar. (Kon net my gevra het)

Bladsy4
Navorsing toon dat seuns nie om gee of hul deur 'n mans of vroue onderwyser onderig word. (So die regering se mislukte werwings program om mans onderwysers te werf het nou 'n wetenskalike fondasie.) Wie was ondervra , Drie honderd 6 en 7 jarige seuntjies. (Vrae 'n 15 jarige hoe hy voel oor 'n mini skirt juffrou met 3 tatoes en neusring)

Bladsy 5
Navorsing toon as jy die enigste twee swart seuns in die skool cast as ape in die einde van die jaar toneel stuk dat dit dalk geintrepeteer kan word as blatante rasime . Dan moet die racist equality advisor ingeryp , want navorsing toon hulle is goed in die ontlonting van sulke
tipe situasies. ( Nou hoe moes oom gevoel het toe hy gecast was as die skaap in die skool play en oom lyk nie eers soos 'n skaap )

Bladsy 6
Dit bring my nou by die skaap ding heel onder aan bladsy ses is 'n berig South Africa. Die skaap boere van SmithField in die Vrystaat gaan skape uit 'n tuisgemaakte kettie skiet om te sien wie se ram is die taaiste . Nou se die South African National Society for Prevention of Cruelty to Annimals dat navorsing toon dit is nie 'n goeie praktyk as jy 'n ram deur die lug skiet tot op 'n matras. Die ramme sal stress. (Miskein kan die departement Landbou navors hoe kan 'n boer bewys sy ram is die taaiste of die boere moet maar 'n paar ape deur die lug skiet)



Wednesday, June 21, 2006

 
SOKKER VS JESUS

Satellite station UKTV recently created this parody of Leonardo da Vinci's The Last Supper featuring England's football team. Met David Beckham as Jesus.

Een koeant kondig aan
"David Beckham assumes his idol-like status as Jesus Christ"



Hoe sien Meneer Beckham homself volgens 'n ander koerant.

"Beckham the brand is all about salvation, redemption, even resurrection. It is not me that is saying Beckham is a pseudo Christ-like figure, but it is how he is often portrayed, and it is how he portrays himself."


'n Opname gepubliseer in die koerant hierdie week, waar kinders gevra was wie is die beroemste persoon. Toon die opname dat sokker held Wayne Rooney meer bekend en magtiger is as Jesus in die oe van die kinders.

Dan sal mens nie verbaas wees on te sien dat hy uitgebeeld word as die bebloede Jesus. Net ingeval die kinders dalk verward is. Soos die foto toon.















Ja dit is die sokker wereld beker. Min mense besef egter hoe hierdie klomp op die eiland hul sokker beleef , ervaar en praktiseer.

Laat ek probeer verduidelik,

Daar is hierdie Kanadees wat navorsing gedoen het , dit was gepubliseer in die readers digest onder die artikel , A Picture of God.

Hy se dat alles in die lewe is net 'n chemiese verbinding in die brein so ook die God konsep.
So as jy 'n erg godsdienstige persoon onder 'n cat scan sit en en jy neem 'n foto van sy brein dan sal die god konsep duidelik toon op die scan. Dit is presies wat die kanadees gedoen het. Hy het mense van verskilillnde godsdienste se breine bestudeer onder catscan en hy het geen verskil gevind in brein aktiviteit tussen hulle en dit was elke keer dieselfde gedeelte in die brein wat ge aktiveer was. Maar interesant was dat die deel van die brein ook die deel is wat gestimuleer word as jy aan kompulsiewe sindroom ly.

So as jy godsdienstig is kan jy sielkundig geklassifiseer word as 'n lyer aan 'n kompulsiewe sindroom. KS is behandelbaar met medisyne . So as jy te erg godsdienstig is in die toekoms miskien kan hul jou 'n pillietjie gee om jou minder godsdienstig te maak of so iets.

Nou dit is die navorsing wat my laat wonder het oor die engelsman se brein. Watter gedeelte in sy brein word gestimuleer , as hy uit volle bors sy sokker liedere op die paviljoene staan en sing. Is dit dieselfde deel in die brein wat gestimuleer word as jy jou psalams en gesange sing in die kerk.

Of as hy bybelse taal begin gebruik om sokker begrippe te beskryf of as die koerante uitbasein

"Rejoice! Rejoice!" wanneer daar goeie nuus is oor speler wat herstel het van sy besering.
Dan word die goeie nuus vergelyk met die goeie nuus, van die geboorte van Jesus kind.

Of as 'n beboelde speler uitgebeeld word as 'n gekruisde Jesus as die redder.


Of as die sokker span se kaptein as Jesus die verlosser uitgebeeld word, wat 'n nasie verlos en ly na die wereld beker, hierdie wereld beker verteenwoordig hemel.

Miskien is daar 'n kompulsiewe sindroom medisyne vir 'n hele nasie beskikbaar.

Die realiteit is egter dit lyk of hul Jesus besig is om te misluk om hul na die wereld beker hemel te lei.

Misluk jou Jesus of my Jesus, nee hy doen nie want hy is eg en hy is die seun van die ware GOD

Thursday, June 08, 2006

 
Nie Altyd woorde om te beskryf / Wanbestuur / Management Malpractice.

Baie keer is ons slagoffers, van baie onregverdige besluite in ons lewens dan weet ons nie hoe om dit te beskryf , maar die ergste is ons aanvaar ons omstandighede.

Is jy slagoffer van die volgende .

What is management malpractice?

Any organizational practice or activity that makes it difficult for people to perform their jobs, develop themselves, coordinate with others, find fulfilment, create value and get results for themselves and their organizations. It occurs when management principles or corporate values are preached but not practiced and always involves an abuse of power, knowledge or relationships.

In answering the question: Have you ever been demeaned, manipulated, deceived, oppressed, abused or psychological injured by management? My human dignity is touch negatively on a daily basis.

Selecting "new" managers based on arbitrary systems such as connections and bias. Hiring new managers without regard for their people skills. Retaining managers who are unskilled at getting results through people, permitting managers to behave unprofessionally despite countless complaints made by their employees.

Inability to make decisions. Tendency to make bad choices. Reliance on subordinates to get work done. Ability to keep the job despite failings. Is all symptoms of management malpractice

What are the effects of management malpractice?
Discouragement, productivity loss, disengagement, cynicism, distrust, demotivation, apathy, discord, bitterness, depression and the perpetuation of more malpractice. Management malpractice destroys people and organizations.

Onthou Management Malpractise is a siviele misdaad en jy kan jouself op die gereg beroep om jou te verdedig . So slaan terug and slaan hard terug.

Tuesday, June 06, 2006

 
Hoekom is ek nie verbaas.

Ek het die brief op NEWS 24 gekry Justin ek weet nie wie jy is maar ek salueer jou .

Die volgende ding gaan wees Pa se Ta gaan se hy was verkeerd verstaan of hy het nie bedoel wat hy gese het nie.

Hul is inherent rassite en hul het geen ooghare vir die witman. Hul kan ook nie besluite neem om die witman inbelang te neem. Daarom sal hul so laag daal om misdaad op die witte 'n betaal terug issue te maak. Dit is dieselfde man wie se vrou met vriende en familie met die staat se learjet teen miljoen rand Dubai toe gevlieg het vir 'n naweek om hysbakke te gaan bestudeer.

Sy kon 'n Otis rep van Sunnyside gebel het dit sou twee rand gekos het om dieselfde inligting te bekom.

'Charles Nqakula's an idiot' 02/06/2006 11:07 - (SA)


What a wonderful article Stop Bitching or Get Out is. It's a true display of imbecilic minister Charles Nqakula's contempt for safety and security.

When are the ANC going to stop using the pathetic and patently inaccurate excuse that the spread of violence gives us all a taste of what the townships had in the Bad Old Days? What is it - retribution? Payback time for the whiteys?

And really, for Charles Nqakula to say that complaints don't come from the townships is rubbish. The mothers, fathers and guardians of the multitude of child rape victims don't look too happy in the news, do they?

If the township people are so enjoying the crime there, why all the incidences of mob justice? Perhaps the idiotic safety and security minister has not considered the fact that township dwellers don't complain because, much like the rest of us, they realise it's virtually pointless.

Police overworked, disinterested

The police are overworked, underpaid, disinterested and totally corrupt. The basic theme of this ill-thought statement of his is: Bugger off and look after yourselves. Of course, when we do so - whether it be a mob or a home-owner shooting some burglar/rapist/murderer-to-be in our homes - we, the people, are the ones who wind up in court.

How are we to look after ourselves when it is basically illegal to obtain a fire-arm for self-defence? It is about time that this attitude is removed from our society.

There was crime in the townships in the past. This is, however, not a reason to encourage crime in SA to get back at the "previously advantaged" people - many of whom, like me, were not even old enough to participate in electoral activities anyway.

I wonder, sometimes, whether the ANC's goal of equality is not based more on reducing us all to the lowest common denominator, rather than up-lifting everyone to a place where we at least have a fighting chance of success.

Justin Taylor,
Randburg

Saturday, June 03, 2006

 
GELUK NEEF STEFAN EN THANDI,

Annika Nelmarie Adendorff is om 08h37, 24 Mei 2006, gebore. Sy weeg 3.234 kg en lĂȘ 50 cm lank.


Posted by Picasa

This page is powered by Blogger. Isn't yours?

Web Counters