Friday, June 23, 2006
Navorsing
Dit is nou al 'n geruime tyd dat ek iets wil se oor navorsing en lewe hier op die eiland.
Daar is die gesegde dat die die mees gebruikte woorde in holywood films is " Lets get the hell out of here " dan is die mees gebruikte engelse woorde op hierdie eiland is " Research shows"
Feitlik elke nuusberig , elke koerant berig van die more tot die aand begin met "research shows."
Alles hier op die eiland is statistiek , elke belieds,politieke, bestuur of enige sosiale besluit word geneem op die navorsing wat die statistiek aandui.
Vanoggend begin die nuus op BBC Breakfast Tv met , Navorsing toon dat vandag 23 Junie 2006 die enkle dag van die jaar is wat mense op hul gelukkigste sal wees. (Hoe het hulle dit geweet , tog so waar , want vanaand vlieg ek af van hierdie eiland , en dit is 'n vreeslike gelukkige gedagte om vir 3 weke nie hier te wees nie )
Nou wat word nagevors. Elke liewe ding word nagevors.
Nou die anderdag 'n moerse aankondiging; 'n 5 jaar studie toon ondermeer dat moeders meer bang en getress is met geboorte van hul eerste kind dan by die geboorte van hul tweede kind.( Hoe logies)
Kom ons ontleed vandag se koerant
VoorBlad
Vandag se hoofberig in die koerant: Navorsing toon as jy jou sel foon of IPOD vas hou en deur 'n weerlig geslaan word jy dalk noodlottig beseer kan word. Wereld wyd het die weerlig al 3 mense getref met selfone . 3 uit 6 biljoen 'n helse ratio . (Feit is as jy enige metaal voorwerp vashou en die weerlig klits jou is jy in jou kanon in) So gebruik selfone net wanneer die sonskyn.
Bladsy 2
Eerste minister Tony Blair kondig aan dat navorsing toon daar is 'n misdaad probleem op die eiland. (So what)
Bladsy 3
Navorsing gedoen in 15 lande toon dat Muslims en westerlinge verskillend persepsie het oor mekaar. (Kon net my gevra het)
Bladsy4
Navorsing toon dat seuns nie om gee of hul deur 'n mans of vroue onderwyser onderig word. (So die regering se mislukte werwings program om mans onderwysers te werf het nou 'n wetenskalike fondasie.) Wie was ondervra , Drie honderd 6 en 7 jarige seuntjies. (Vrae 'n 15 jarige hoe hy voel oor 'n mini skirt juffrou met 3 tatoes en neusring)
Bladsy 5
Navorsing toon as jy die enigste twee swart seuns in die skool cast as ape in die einde van die jaar toneel stuk dat dit dalk geintrepeteer kan word as blatante rasime . Dan moet die racist equality advisor ingeryp , want navorsing toon hulle is goed in die ontlonting van sulke
tipe situasies. ( Nou hoe moes oom gevoel het toe hy gecast was as die skaap in die skool play en oom lyk nie eers soos 'n skaap )
Bladsy 6
Dit bring my nou by die skaap ding heel onder aan bladsy ses is 'n berig South Africa. Die skaap boere van SmithField in die Vrystaat gaan skape uit 'n tuisgemaakte kettie skiet om te sien wie se ram is die taaiste . Nou se die South African National Society for Prevention of Cruelty to Annimals dat navorsing toon dit is nie 'n goeie praktyk as jy 'n ram deur die lug skiet tot op 'n matras. Die ramme sal stress. (Miskein kan die departement Landbou navors hoe kan 'n boer bewys sy ram is die taaiste of die boere moet maar 'n paar ape deur die lug skiet)