Wednesday, June 21, 2006

 
SOKKER VS JESUS

Satellite station UKTV recently created this parody of Leonardo da Vinci's The Last Supper featuring England's football team. Met David Beckham as Jesus.

Een koeant kondig aan
"David Beckham assumes his idol-like status as Jesus Christ"



Hoe sien Meneer Beckham homself volgens 'n ander koerant.

"Beckham the brand is all about salvation, redemption, even resurrection. It is not me that is saying Beckham is a pseudo Christ-like figure, but it is how he is often portrayed, and it is how he portrays himself."


'n Opname gepubliseer in die koerant hierdie week, waar kinders gevra was wie is die beroemste persoon. Toon die opname dat sokker held Wayne Rooney meer bekend en magtiger is as Jesus in die oe van die kinders.

Dan sal mens nie verbaas wees on te sien dat hy uitgebeeld word as die bebloede Jesus. Net ingeval die kinders dalk verward is. Soos die foto toon.















Ja dit is die sokker wereld beker. Min mense besef egter hoe hierdie klomp op die eiland hul sokker beleef , ervaar en praktiseer.

Laat ek probeer verduidelik,

Daar is hierdie Kanadees wat navorsing gedoen het , dit was gepubliseer in die readers digest onder die artikel , A Picture of God.

Hy se dat alles in die lewe is net 'n chemiese verbinding in die brein so ook die God konsep.
So as jy 'n erg godsdienstige persoon onder 'n cat scan sit en en jy neem 'n foto van sy brein dan sal die god konsep duidelik toon op die scan. Dit is presies wat die kanadees gedoen het. Hy het mense van verskilillnde godsdienste se breine bestudeer onder catscan en hy het geen verskil gevind in brein aktiviteit tussen hulle en dit was elke keer dieselfde gedeelte in die brein wat ge aktiveer was. Maar interesant was dat die deel van die brein ook die deel is wat gestimuleer word as jy aan kompulsiewe sindroom ly.

So as jy godsdienstig is kan jy sielkundig geklassifiseer word as 'n lyer aan 'n kompulsiewe sindroom. KS is behandelbaar met medisyne . So as jy te erg godsdienstig is in die toekoms miskien kan hul jou 'n pillietjie gee om jou minder godsdienstig te maak of so iets.

Nou dit is die navorsing wat my laat wonder het oor die engelsman se brein. Watter gedeelte in sy brein word gestimuleer , as hy uit volle bors sy sokker liedere op die paviljoene staan en sing. Is dit dieselfde deel in die brein wat gestimuleer word as jy jou psalams en gesange sing in die kerk.

Of as hy bybelse taal begin gebruik om sokker begrippe te beskryf of as die koerante uitbasein

"Rejoice! Rejoice!" wanneer daar goeie nuus is oor speler wat herstel het van sy besering.
Dan word die goeie nuus vergelyk met die goeie nuus, van die geboorte van Jesus kind.

Of as 'n beboelde speler uitgebeeld word as 'n gekruisde Jesus as die redder.


Of as die sokker span se kaptein as Jesus die verlosser uitgebeeld word, wat 'n nasie verlos en ly na die wereld beker, hierdie wereld beker verteenwoordig hemel.

Miskien is daar 'n kompulsiewe sindroom medisyne vir 'n hele nasie beskikbaar.

Die realiteit is egter dit lyk of hul Jesus besig is om te misluk om hul na die wereld beker hemel te lei.

Misluk jou Jesus of my Jesus, nee hy doen nie want hy is eg en hy is die seun van die ware GOD

Comments: Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?

Web Counters