Monday, July 24, 2006
Is Daar Iemand Daar Bo.
Dit is Saterdag Middag ek is moeg voel nie lekker is by die werk en op half uur tee breek.
Ek loop na 'n kafee naby die stasie en koop 'n koeldrank . Terwyl ek staan om te betaal sien ek 'n plakaat Lotto Rollover Saturday night expected 15 million pounds. Ek se vir die kassier hy moet my maar twee quick pic's gee. Hy vrae wat is dit ek verduidelik dit is waar die rekenaar vir jou nommers gee. O sy hy hier in UK noem ons dit Lucky dip. Ek se gee my maar 2 lucky dips dan.
Van oggend by die werk nadat ek die koerant twee keer deur gelees het onthou ek eers van my twee lyntjies lotto.
Ek kyk en ek kyk en kan nie my geluk of my ongeluk glo ek weet nie of ek moet lag of huil nie .
Op die eerste lyntjie het ek die laaste vier nommers reg en op die tweede lyntjie het ek die eerste twee nommers in so op die twee lyne is als ses nommers. Ek kyk oor en oor dog miskien is ek disleksie sien springende nommers . Ek lees toe verder dat "No winner" Roll Over this Wednessday. Slegs toe sink dit my in ek is nie 'n wenner.
Na werk gaan Cash ek my kaartjie in . My wen betaal toe negentig pond uit. So net oor die duisend rand. By die huis gekom begin ek my geld regsit vir die huur want more is dit die vyf en twintigste en ek moet huur betaal. Ek is toe net mooi die negentig pond kort op my huur .
Ewe skielik weet ek nie meer so mooi . Wie het geweet ek moet negentig pond wen dat my finansieele krisses met negetig pond opgelos sal wees.
Een keer het ek agt honderd rand op die perde gewen en die aand toe pak ons geyser op dit kos toe mooi agt honderd rand om reg te maak.
Wonder maar net Is Daar Iemand Daar Bo wat na my kyk.