Saturday, July 15, 2006

 
Terug op die eiland,

So het die drie weke ook soos 'n oogknip verby geskiet . Mens wonder dan waar begin jy met jou blok , want so baie dinge het gebeur die laaste drie weke.

Ek dink die beste plek om te begin is waar mens gelos het. Wel ek het gelos by die Jesus sokker ding. Wel drie weke later het ons 'n resultaat in die wereld beker sokker en ons kan sien hoe het die "jesus'ese" gevaar. Wel hul het nerens gekom. Die redder Rooney het eerder soos 'n satan op 'n ander speler gaan staan en trap wat die einde van sy en sy span en sy land wat hom aanbid se wereld beker sokker drome. En waarom is oom nie verbaas, oom voel net hartseer vir die massas wat hul geld en energie agter hierdie vals gode aan gooi.

Comments: Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?

Web Counters