Sunday, August 06, 2006

 
Israel Attacks- Lebanon Burns



Vir Yussaf my vriend van Lebanon.

Vir die wat nie weet twee jaar gelede het ek vir 'n jaar lank in 'n moslem huis gewoon. My woonstel maat was Yussaf hy was 'n asiel soeker en het na London toe gevlug , nadat die Isrealiese soldate sy hele familie behalwe sy ma uit gewis het.

Al wat ek kan se en wil se oor hierdie oorlog , wat ek nie verstaan is : Omtrent vier honderd mense is dood in die oorlog waarvan oor die drie honderd kindertjies is.

Yussaf ek dink aan jou my ou maat, ek ken jou eensaamheid, en ek ken jou liefde vir jou land .

Comments: Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?

Web Counters