Saturday, August 19, 2006
MASS MURDER , MASSA MOORDENAAR Mbeki EN Manto Tshabalala-Msimang VIGS/AIDS
Ek weet nie hoe ek voel nie, vir baie jare het ek 'n bogemiddelde belangstelling in HIV en Vigs twee onderwerpe wat ek as leek deeglik nagevors het.Maar ek het nog nooit so iets beleef , dat die Suid Afrikaanse Regering so 'n dom teef , vir 'n minister van gesondheid het nie. Daar is nie woorde om dit te beskryf nie, anders as dit wil ek kyk of 'n mens nie by die hof in Den Haag, 'n massa moord saak kan open teen Mbeki en sy minister van gesondheid 'n ene Dr. Manto Tshabalala-Msimang. Die negatiewe publisiteit wat Suid Afrika vandag hier in Britanje ontvang het as gevolg van die Suid Afrikaanse regering se beleid op Vigs is ongekend.
Woorde soos, MAL, Veragtelik, ens, word in die nuus berigte gebruik om dr. Manto Tshabalala-Msimang te beskryf. Vir eens is dit 'n raak en ware beskrywing.
Hierdie is 'n uittreksel uit Stephen Lewis die VN verteenwoordiger by die Vigs konferensie se afsluitings toespraak op die kongres.
"And while I'm on the issue of treatment, I am bound to raise South Africa. South Africa is the unkindest cut of all. It is the only country in Africa, amongst all the countries I have traversed in the last five years, whose government is still obtuse, dilatory and negligent about rolling out treatment. It is the only country in Africa whose government continues to propound theories more worthy of a lunatic fringe than of a concerned and compassionate state. Between six and eight hundred people a day die of AIDS in South Africa. The government has a lot to atone for. I'm of the opinion that they can never achieve redemption.
There are those who will say I have no right, as a United Nations official, to say such things of a member state. I was appointed as Envoy on AIDS in Africa. I see my job as advocating for those who are living with the virus, those who are dying of the virus - all of those, in and out of civil society, who are fighting the good fight to achieve social justice. It is not my job to be silenced by a government when I know that what it is doing is wrong, immoral, indefensible."
Nog 'n berig in 'n ander koerant :
But Lewis's harshest criticism was reserved for the South African government, which he described as "obtuse, dilatory and negligent"in its approach to AIDS treatment.
"It is the only country in Africa whose government continues to propound theories more worthy of a lunatic fringe than of a concerned and compassionate state. Between 600 and 800 people a day die of AIDS in South Africa. The government has a lot to atone for. I'm of the opinion they can never achieve redemption."
AIDS activists have long criticized South African President Thabo Mbeki and his government for being in a state of denial over AIDS while ignoring scientific and medical evidence long accepted by the rest of the world. Mbeki has attempted to have Lewis fired from his envoy position over previous criticism of his government.
But Lewis was unapologetic Friday.
"There are those who say I have no right, as a United Nations official, to say such things of a member state,"he said. "I see my job as advocating for those who are living with the virus. It is not my job to be silenced by a government when I know what it is doing is wrong."
Hierdie is 'n berig vanaf die Vigs konferensie in Kanada:
SA se vigsstalletjie met knoffel en beet ‘veragtelik’
Antoinette Pienaar
Toronto (Kanada). – ’n Gautengse kinderarts het ’n opskudding by ’n internasionale vigskonferensie in Kanada veroorsaak toe hy gesê het die Suid-Afrikaanse vigsstalletjie se dekor van suurlemoen, knoffel en beet is “veragtelik”.
Dié uitspraak was kort nadat dr. Manto Tshabalala-Msimang, minister van gesondheid, Sondag tydens die opening van dié stalletjie gesê het Suid-Afrikaners moet kan kies of hulle tradisionele medisyne of anti-retrovirale middels (ARM) teen MIV/vigs wil gebruik.
“Dit is veragtelik dat julle (lede van die Khomanani-kommunikasieveldtog) toegee aan die minister se wense en die stalletjie só saamstel,” het hy gesê.
Kort tevore het joernaliste die organiseerders aangevat omdat daar geen anti-retrovirale medisyne in die uitstalling was nie. Werknemers van Khomanani het minute voor die stalletjie se opening twee botteltjies ARM en ’n botteltjie multivitamiene gaan haal en dit bygevoeg.
Mnr. Paddy Nhlapo van Khomanani het gesê dit was hul plan om verskeie ARM-produkte uit te stal, maar dat sy koffer met dié middels tydens sy vlug weggeraak het.
Moultrie was woedend omdat die minister haar toespraak reg voor die knoffeluitstalling gehou het.
Toe een van die regeringsamptenare daarop sinspeel dat hy nie van Suid-Afrika is nie, het hy gesê hy woon in Johannesburg en is een van die bestuurders van die departement van gesondheid se vigsprogram wat sowat 2?500 kinders by 12 persele in Gauteng met ARM behandel.
Die minister het in haar openingstoespraak gespog oor die stabilisering van Suid-Afrika se MIV-voorkoms en gesê daar is tekens dat die jeug die regering se boodskap gehoorsaam om hulle te weerhou van seks en kondome gebruik.
EK KAN MY NET VOORSTEL DIE VETGAT MEID OP 'N INTERNASIONAKLE FORUM SAL STAAN EN SPOG OOR KNOFFEL EN EN EK WEET NIE WATSE STRONT NOG.
Mnr. Mark Heywood van die Treatment Action Campaign het in reaksie gesê die vlak van gedragsverandering by mense is egter heelwat laer as hul vigsbewustheid. Hy het gesê dit is onwaar dat die epidemie se stabilisering dui op die regering se suksesse.
“In 1997 is 318?000 mense in Suid-Afrika dood aan verskillende oorsake, volgens Statistieke Suid-Afrika. Teen 2004 het dit gestyg na 567?000.
“Dit is ’n dramatiese en skokkende styging in sterftes. Ons is nié in beheer van die Suid-Afrikaanse vigsepidemie nie.”
Talle kenners het die afgelope paar jaar daarop gewys dat sterftes daartoe kan bydra dat die MIV-voorkoms in die land stabiliseer, omdat meer mense begin sterf as wat nuwes met MIV besmet word.
VERVOLG HIERDIE PERSOON VIR MASSA MOORD

Dr. Harry Moultrie van die pediatriese vigskliniek by die Chris Hani-Baragwanath-hospitaal in Soweto het die organiseerders van die stalletjie uitgedaag om wetenskaplike bewyse voor te lê dat enige van die items, wat Afrika-aartappels ingesluit het, klinies doeltreffend is.