Wednesday, August 30, 2006
Navorsing toon Olifante vlieg nie
Ek het al voorheen geskryf oor 'n olifant storie waar die klomp van Oxford universitiet in 'n nege jaar lange studie bevind het dat olifante verkies gelyktes en vlaktes liewers dan berge en heuwels.
Nou het die klomp van Liverpool universiteit bevind dat 'n stormmende olifant hardloop.Hulle het video materiaal van stormende olifante bestudeer deur dit stadige te maak "slow motion" en dan te kyk na die olifant se been bewegings . TOE KOM HUL TOT DIE POSITIEWE GEVOLGTREKKING 'N STORMENDE OLIFANT HARDLOOP.
Oom wonder nou het hul gedink die olifant VLIEG.