Monday, August 28, 2006

 
Notting hill Carnival 2006



Dit was my eerste August bank holiday Monday wat ek af was sedert ek in die land ingekom het. Ek is bly ek het karnival toe gegaan. Wat 'n belewenis. Die aanvanklike doel van die karnival is beklemtooning van die karibiese eiland kulture. Die karnival word gehou sedert die vroee sestigs en het deur die jare gegroei tot een van die grootste straat partye in die wereld, definitief in Europa. Bywooning syfers wys dat amper miljoen mense vanjaar die karnival bygewoon het. Sal ek dit weer doen ? Beslis ja.

Comments: Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?

Web Counters