Tuesday, September 05, 2006

 
Ou Koos
'n Non staan eendag by 'n verkeerslig in JHB, en Koos help haar ewe vriendelik oor die woelige straat.
Non: Ag, baie dankie; ek het nie geweet daar is nog sulke ordentlike jong mans in die bose stad nie.
Koos: Ag, dis niks. Enige pêl van Batman is my pêl.
______________________________________________________________________

Koos, vra vir Jan: "Is Portugal ver?

Jan: "Kan nie baie ver wees nie. Daar is Portugeese kinders in my klas
en hulle ry met fietse skool toe.
______________________________________________________________________

Gatiepie sit in die skool klas en die juffrou sê hy moet verduidelik wat is die verskil tussen "gewig" en "massa".
Gatiepie antwoord: "Daai's mos maklik djuffrou ".
My pa sê vir my ma: "Djy moet "gewig" verloor, djou vetgat".
Sy ma antwoord: "Djou "massa" moer".
_______________________________________________________________________

The little girl, the teacher and the whale

A little girl was talking to her teacher about whales.
The teacher said it was physically impossible for a whale to swallow a human because even though it was a very large mammal, its throat was very small.
The little girl stated that Jonah was swallowed by a whale.
Irritated, the teacher reiterated that a whale could not swallow a human; it was physically impossible.

The little girl said, 'When I get to heaven I will ask Jonah'. The teacher asked, 'What if Jonah went to hell?'

The little girl replied, 'Then you ask him'.
___________________________________________________________________________________
Die spietkop

Die spietkop trek 'n motoris van die pad en vra hom sy lisensie.
Die man, 'n Holander het toe nou nie sy lisensie-kaartjie by hom nie.
Die spietkop vra toe nou maar die man wat sy van is en die Holander antwoort: "Steekbreek".
Met die brokkie inligting radio die spietkop sy hoofkantoor in die hoop dat hulle dalk die man se besonderhede op rekenaar het wat sal bewys of hy 'n bestuurders lisensie het of nie.
'n Dame antwoord: "Hoofkantoor"
Spietkop: "Het julle 'n Steekbreek daar?"
Dame: "Is jy mal, ons kry dan nie eers 'n halwe tee breek nie!"

____________________________________________________________________________________

Skaap

Eerste boer: 'Ek het 'n natuurlike frats op my plaas: 'n skaap met twee bene.'

Tweede boer: 'Ja, ek weet. Hy het gisteraand by my dogter kom kuier.'

Comments: Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?

Web Counters