Tuesday, March 28, 2006
PLAASAANVALLE
In vyf jaar was daar 4 126 plaasaanvalle in Suid-Afrika en 562 plaasmoorde.
Hierdie inligting is pas in die parlement deur die minister van veiligheid en sekuriteit, mnr. Charles Nqakula, bekend gemaak.
Die voorvalle het van 2000 tot 2004 plaasgevind.
Die grootste slagting was op Gautengse plase waar daar 166 moorde en 1 194 aanvalle was.
IS HULLE WAT WEERBAARSTE IS NIE MAAR ALTYD DIE TEIKEN ?